Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kan Taylor Swift se toer ons ekonomiese groei bevorder?
Description: Groei vooruitskattings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is maar redelik gedemp en mens wonder of Taylor Swift nie dalk die oplossing vir ons probleem is nie. Haar Eras toer is binnekort in Singapoer en dit het groeivooruitskattings daar verhoog van 2,5% tot 2,9% vir die eerste drie maande van die jaar.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.