Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Sakevertroue val nog verder
Description: RMB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue indeks vir die eerste kwartaal is gister bekend gemaak en sakevertroue is nog laer as einde verlede jaar. Sewe uit elke tien deelnemers aan die opname is nie tevrede met besigheidstoestande nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.