Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ons is in 'n lae-groei lokval
Description: Die vierde kwartaal van 2023 se BBP en ekonomiese groei syfers is gister bekend gemaak. Die ekonomie het met net 0,1% gegroei. Daar was dus nie ʼn resessie aan die einde van verlede jaar nie, maar ʼn groeikoers van 0,6% vir die hele jaar is heeltemal te laag.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.