Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Jy is wat jy kan bekostig om te eet
Description: Gister was wΓͺreld-obesiteitsdag en kundiges in die velde van gesondheid en voeding het ons opnuut bewus gemaak van die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap. Maar moet nie Ε fout maak nie, ekonome het ook iets hieroor te sΓͺ.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.