Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat wys die aanwysers?
Description: Verlede week is daar ʼn hand vol aanwysers bekend gemaak waarop mens ʼn oog moet hou. Dit sluit in Absa en die Buro se Aankopebestuurdersindeks, asook nuwe voertuigverkope in Februarie. Daar was ook handelsbalanssyfers en kredietverlening aan die privaatsektor.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.