Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: PPI inflasie is effens hoër
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister Januarie maand se produksieprysindekssyfer bekend gemaak. Produsenteprysinflasie het gestyg vanaf 4% in Desember tot 4,7% in Januarie. Die PPI mandjie en gewigte is aangepas vir finale en intermediêre vervaardigde produkte.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.