Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Moenie sommer die teikenband verander nie
Description: Tussen deur al die besonderhede van die Begroting het die Tesourie se Makro-ekonomiese Beleidsoorsig verlede week laat val dat hulle daarna kyk om Suid-Afrika se inflasiemikpunt in lyn te bring met die van ons eweknieë en handelsvennote. Val dit in die kategorie van goeie idee, maar swak plan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.