Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die geloofwaardigheid van "tough love"
Description: Die graderingsagenskap, Fitch, het hierdie week gesΓͺ dat die belastinginkomste waarvoor die regering begroot optimisties is en dat die Minister moes begroot vir Ε reddingsboei aan Transnet.Β Die vraag is nie soseer of hulle reg is nie, maar of ons bekommerd moet wees?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.