Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Moet 'n verkiesingsmanifes 'n vrywaringsklousule hΓͺ?
Description: Ek het gister gesΓͺ dat mens jou eerder nie te veel moet steur aan politici se uitsprake kort voor Ε verkiesing nie, maar die regering se planne en die ANC se beloftes is so uiteenlopend dat dit nie anders kan as om nog eleidsonsekerheid te skep nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.