Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Openbare ondernemings, die NGV, en die rol van staat in ons ekonomie
Description: Die Begrotingsrede gaan hoofsaaklik oor die owerheid se planne rondom besteding, belasting en die finansiering van die tekort. Tog is dit ook ʼn geleentheid om meer te sê oor makro-ekonomiese beleid en raak dit aan wat die rol van die staat in die ekonomie moet wees. Vandag se rede gaan ook vir ons meer hiervan vertel.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.