Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kan 'n fiskale reΓ«l, of anker, werk?
Description: Een van die beleidsaankondigings waarvoor ontleders wag in more se Begrotingsrede is Ε fiskale reΓ«l of anker, en daar is die laaste dag of wat heelwat daaroor geskryf in die sake-koerante. Wat is dit, en kan dit werk om fiskale dissipline te verseker.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.