Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ongelykheid oor die laaaang termyn
Description: Die ongelyke verdeling van inkomste en welvaart is een van die groot vraagstukke waarmee ekonome worstel. Ε Paar jaar gelede het Thomas Piketty se boek Capital in the 21st century die kollig geplaas op groeiende ongelykheid. Onlangse navorsing in die VSA bevind dat die top-inkomste verdieners se deel van die koek dalk nie soveel toegeneem as wat vroeΓ«r gedink is nie. Die interessante navorsing is egter in die ekonomiese geskiedenis.
Hierdie episod1e word ondersteun deur die NWU Sakeskool.