Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Universiteite, navorsing, en ekonomiese groei
Description: Johan Fourie het gister Ε goeie stuk in sy nuusbrief geskryf oor die uitdagings wat universiteite in die gesig staar. Daardie uitdagings is ideologies, polities, finansieel en tegnologies van aard. Maar is universiteite nie ook βtoo big to failβ nie? Hulle doen mos die navorsing wat belangrik is vir innovasie en innovasie is belangrik vir ekonomiese groei. Nuwe navorsing uit die VSA laat mens daaroor ook wonder.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.