Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die Staatsrede deur ChatGPT
Description: Vanaand sal President Ramaphosa die nasie toespreek en soek na oplossings vir kritiese kwessies. Maar wat kan gedoen word om die reuse taak aan te pak om ekonomiese groei te herstel en geleenthede te skep vir die miljoene werklose jongmense? Ek het Chat GPT gevra vir 'n paar idees vir sy toespraak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.