Episode: Wat gaan die impak van die nuwe minimumloon wees?
Description: Die Minister van Arbeid en Indiensneming het Vrydag die nuwe nasionale minimumloon aangekondig wat geld vanaf 1 Maart. Dit het gevolge vir werkers en werkgewers en ek wil graag meer hieroor sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.