Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die rand is onderwaardeer (maar jy kan positief wees hieroor)
Description: The Economist tydskrif het die afgelope week hulle Big Mac indeks opgedateer vir 2024 en die rand weer ongeveer 41% onderwaardeer teen die dollar. Die wisselkoers behoort R11,32 teen die dollar te wees. Maar maak enige iets hiervan saak of sin? Kan iemand iets hieraan doen?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.