Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Jou inflasiekoers verskil van vandag se VPI syfer
Description: Statistieke Suid-Afrika maak vandag Desembermaand se verbruikersprysinflasiekoers bekend en ekonome verwag dat dit tot 5,2, of 5,3% gedaal het. Tog is huishoudings se inflasieverwagtinge op 6,3% en wanneer jy inkopies doen, lyk dit of alles baie duurder is. Dit is die verskil tussen geleefde ervaring en statistiek.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.