Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom die verkiesing die repokoers beinvloed
Description: In Makro-ekonomie is dit moeilik om oor een ding te praat sonder om ook Ε klomp ander vraagstukke aan te raak. Hierdie week se Makro nuus is Desember maand se VPI inflasiekoers en die MonetΓͺre Beleidskomitee se eerste vergadering van die jaar. Voor ek praat oor die vooruitsigte vir die repokoers moet ek eers oor die fiskale posisie gesels.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.