Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kan ons ontkoppel van die Weste?
Description: In Ε verkiesingsjaar moet mens jou nie te veel aan politici se uitlatings steur nie, maar die Minister van Finansies Enoch Godongwana het verlede week by Davos iets kwytgeraak wat Ε opmerking vereis. Hy het gesΓͺ dat ontwikkelende lande hulle handelspatrone moet verander om hulle te ontkoppel van die Weste. Hy vergeet een belangrike ding β Suid-Afrika voer eintlik nie uit nie, dit is besighede in Suid-Afrika wat uitvoer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.