Description: Die matriekuitslae van 2023 is Vrydag bekend gemaak. Veelsgeluk aan almal wat geslaag het. Baie sterkte vir die wat binnekort op pad is universiteit toe. Ek het gedink dat is dalk toepaslik om ʼn klein bietjie raad te gee.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.