Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat sê die finfluencers?
Description: Die referaat wat ek en ʼn paar kollegas by SAFA lewer gaan oor Suid-Afrika se finfluencers. Hulle is sogenaamde influencers op TikTok wat finansiële raad gee. Ons het gekyk na hoe hulle raad ooreenstem of verskil met die beginsels uit die akademiese handboeke en selfhelp boeke.
Die NWU Sakeskool is die hoofborg van Die Ekonomie Minuut