Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Afsluiting 2023
Description: Kommentators sê gereeld dat die ekonomie is by ʼn kruispad, al gaan dit oor beurtkrag of volgende jaar se algemene verkiesing. Dalk is dit hierdie keer meer soos ʼn
T-aansluiting. Daar is nie pad waarop ons kan “muddle through” nie. Belangrike en moeilike keuses moet gemaak word. Maar voor ek verder daaroor praat gaan die Ekonomie Minuut gaan nou eers vakansie hou. Baie dankie vir almal wat so ver saam geluister het.
ʼn Daaglikse uitsending gebeur nie altyd maklik nie en ek wil in besonder dankie sê vir Christine vir haar insette en geduld met die Minuut deur die hele jaar. Bai...