Episode: Die SA ekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024
Description: Ek sluit hierdie week die jaar se podsendings af met ʼn kort oorsig oor die temas waaroor ek baie gepraat het en wat mens kan verwag in 2024. Vandag gaan oor die Suid-Afrikaanse ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.