Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die wêreldekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024
Description: Ek sluit hierdie week die jaar se podsendings af met ʼn kort oorsig oor die temas waaroor ek baie gepraat het en wat mens kan verwag in 2024. Eerste is die internasionale ekonomie en die kragte wat wêreldmarkte beïnvloed.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.