Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Sosiale besteding en armoede
Description: Om armoede te verlig is een van die belangrikste doelwitte van ekonomiese ontwikkeling. Dit gaan oor ekonomiese groei, werkgeleenthede en inkomste, maar dit is nie al nie, want Sen praat van “capabilities”, met ander woorde, die ontwikkeling van mense se vermoëns. Openbare dienste speel ʼn belangrike rol.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.