Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Te groot om te vou?
Description: Die krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag Ε reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van Ε leningswaarborg maar gesΓͺ dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sΓͺ ekonomiese teorie oor die situasie?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.