Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die ekonomie het ingekrimp in die derde kwartaal
Description: Dit lyk of die veerkragtigheid van die ekonomie ʼn einde bereik het in die derde kwartaal. Die Bruto Binnelandse Produk het ingekrimp met 0,2% en die vraag- en aanbodkant van die ekonomie swaar kry.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.