Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Aankopebestuurders en voertuigverkope
Description: Vrydag is die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en ABSA se aankopebestuurdersindekssyfer en Naamsa se voertuigeverkope data vir November bekend gemaak. Albei maatstawwe wys dat die vraag in die ekonomie gedemp is en dit plaas druk op besighede.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.