Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die koste van misdaad
Description: Die Wรชreldbank het verlede week ล verslag gepubliseer wat wys dat misdaad kos die ekonomie 10% van die waarde van die Bruto Binnelandse Produk. Vir hierdie jaar word die koste beraam op R700 miljard. Daan Steenkamp van Codera Analytics het hierdie syfers verder ontleed.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.