Episode: Inflasie het toegeneem in Oktober, maar die MBK gaan nie paniekerig raak nie
Description: Oktobermaand se verbruikersprysinflasiesyfer staan toe op 5,9%, effens hoër as wat ontleders verwag het. Die styging van 5,4% tot 5,9% is hoofsaaklik gedryf deur voedsel en brandstofpryse.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.