Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Sakevertroue is laer
Description: RMB en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Sakevertroue-indeks vir die vierde kwartaal is gister bekend gemaak en dit is nog twee punte laer as in die derde kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.