Description: Ons het almal die sms en eposse begin kry met Swart Vrydag spesiale aanbiedinge. Is dit ʼn goeie tyd om aankope te maak, en hoe lyk die vooruitsigte vir die kleinhandelsektor?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.