Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: VPI en die repokoers die week
Description: Die afgelope week se belangrike aanwyser was die werkloosheidskoers. Dit het effens afgeneem in die derde kwartaal. Hierdie week se groot twee is Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer en die MonetΓͺre Beleidskomitee se repokoersbesluit.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.