Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: As die Sjinese ekonomie nie groei dryf nie, wat sal?
Description: Wanneer mens praat oor ekonomiese vooruitsigte vir volgende jaar gaan dit oor ʼn balans van internasionale en plaaslike faktore. Ek wil nie nou enige iets voorspel nie, maar daar is groot veranderinge om ʼn oog op te hou.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.