Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kommoditeitspryse en ons mynbedryf
Description: Die Wรชreldbank het die afgelope week ล paar interessante voorspellings gemaak oor kommoditeitspryse, vanaf die olieprys tot die goudprys. As hulle reg of verkeerd is kan dit belangrike gevolge inhou vir ons ekonomie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.