Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die aanwysers is nie net "nog slegte nuus" nie
Description: Verlede week het Statistieke Suid-Afrika die vervaardiging- en mynbou-sektore se produksie en verkope syfers vir September bekend gemaak. In vergelyking met September verlede jaar en in vergelyking met die afgelope Augustus was produksie minder. Dit word toegeskyf aan die โusual suspectsโ van beurtkrag, Transnet se logistieke bottelnekke en die gedempte vraag uit Sjina. Dit is egter nie maar net nog slegte nuus nie. Hierdie maandelikse aanwysers het ล belangrike plek in die groter prentjie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.