Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: GOAT: Wie is die grootste ekonoom van alle tye?
Description: Die studie van ekonomiese denke het die laaste jare gekwyn tot ʼn lesing of twee in Makro-ekonomie in die tweede jaar. Keynes self het egter gesê “Practical men, who believe themselves to be quite exempt from any intellectual influences, are usually the slaves of some defunct economist”. As jy wonder of jy die beste ekonomiese denker se argumente gebruik om die braaivleisvuur is daar ʼn nuwe boek wat kan help. Die titel is GOAT: Who is the greatest economist of all time, and why does it matter?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglati...