Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Moet jy bekommerd wees oor 'n skuldstrik?
Description: Mense vra, so wat beteken gister se mini-begroting vir die gewone man op straat en vir besighede? Op die korttermyn word ons nie eintlik geraak nie. Die bekommernisse is langtermyn en gaan oor die staatskuld en oor die moontlikheid van ʼn skuldkrisis.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.