Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Het die Minister genoeg gedoen?
Description: Ons weet dat die Minister van Finansies se uitdaging is om die staatskuld-tot-BBP verhouding te stabiliseer terwyl die ekonomie en sy belastinginkomste stagneer en daar baie eise is vir bykomende besteding. Gister se mini-begroting was ʼn dapper poging om dit reg te kry.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.