Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die belastingbasis is baie smal
Description: Die Minister het reeds gesΓͺ dat hy nie beplan om more belastingverhogings aan te kondig nie, maar dit is sinvol om vir so oomblik daaroor te dink. Is daar ruimte om belasting te verhoog om meer te kan bestee op toelae en reddingsboeie?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.