Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Kan besuiniging die begroting balanseer?
Description: Woensdag se mini-begroting gaan oor twee dinge, besnoeiing van besteding en belastingverhogings. Die Tesourie het almal laat skrik met hulle voorstelle rondom die vermindering van besteding, maar die Minister het later gesΓͺ dat die besnoeiings nie meer sal wees die gewone onderbesteding nie. Kan besuiniging die staatsfinansies op Ε meer volhoubare voet kry? Die antwoord hang af van of jy aan die groter tekort dink as Ε tydelike skok, of Ε strukturele probleem.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.