Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Opvang
Description: Die Minuut was op ʼn kort vakansie die laaste twee weke en daar is baie nuus om op te vang. Die groot stories is inflasie en Novembermaand se repokoersbesluit en die komende week se mini-begrotingsrede.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.