Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Monetêre beleid en die prys van bier by die Rugby Wêreldbeker
Description: Op die vooraand van die kwarteindrondte van die rugby wêreldbeker toernooi was daar ʼn debat op die platform vroeër bekend as Twitter oor die feit dat die derde meeste kaartjies in Nederland verkoop is. Is die Hollanders besig om ʼn liefde vir rugby te ontwikkel of wat gaan aan? Dit het my laat dink aan die toeskouers op die paviljoene en hulle lande se ekonomieë. Meer spesifiek, wat kos ʼn bier en dink mens nog oor die wisselkoers na die derde een?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.