Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die 2023 Nobelprys vir Ekonomie gaan aan
Description: Die 2023 wenner van die Nobelprys vir Ekonomie is gister aangekondig en die eer gaan aan die Harvard professor Claudia Goldin. Sy is ʼn kenner van ekonomiese geskiedenis en word vereer
vir haar werk oor die rol van vroue in die arbeidsmark.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.