Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: In hierdie week se ekonomie(se) nuus
Description: Hierdie week se ekonomiese nuus beloof om interessant te wees. In die ligter nuus word die 2023 Nobelprys vir Ekonomie aangekondig. In die swaarder nuus gaan dit waarskynlik ʼn rowwe week wees vir die rand.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.