Episode: Goeie nuus - die ekonomie groei ('n bietjie)
Description: Of jy die feit dat die ekonomie net-net kop bo water hou veerkragtigheid, of ʼn gelukskoot, wil noem maak nie saak nie. Op die oomblik lyk dit of ons nie hierdie jaar ʼn resessie gaan beleef nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.