Episode: Die olieprys, wisselkoers, en die brandstofprys
Description: Een van die risikoβs vir Suid-Afrika inflasievooruitsigte is die olieprys en rand-dollar wisselkoers. Hoe bekommerd moet ons wees?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.