Episode: Die hoog-vir-langer storie van die repokoers
Description: Die Reserwebank se MonetΓͺre Beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat op 8,25%. Dit is interessant om die verklaring mooi deur te lees.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.