Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Mynwese, vervaardiging en die BETI
Description: Volgende week praat ons oor inflasie en die repokoersbesluit, maar ek wil graag hierdie week afsluit met ʼn paar aanwysers. Juliemaand se produksie- en verkope-data vir die vervaardigingsektor en mynbousektor is die week bekend gemaak. BankservAfrica se ekonomiese transaksies indeks vir Augustusmaand was gister in die nuus.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.