Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Bekommernis oor die fiskale posisie
Description: Bekommernis oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie het gister weer in koerant-opskrifte weerklink. Dit gaan oor besluite oor owerheidsbesteding, die begrotingstekort en die trajek van die staatskuld.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.